Pan-Afrika Wiskunde Olimpiade – Jana Rossouw van JF gekies
Pan-Afrika Wiskunde Olimpiade. Jana Rossouw, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Pan-Afrika Wiskunde Olimpiade (PAMO). Die Olimpiade vind in Kigali, Rwanda…








