)
SA Senior Hokkiespan – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Senior Hokkiespan. Antonet Louw, ’n 2014-alumnae van Oranje is oppad na die Olimpiese Spele. Sy is deel van die SA Senior Hokkiespan en sal die eerste Oranjeniet by die…

Oranje Hokkie – Pa se nalatenskap op OMS astro voortgesit

Oranje Hokkie. Mnr. Braam van Wyk was lank ’n instelling by Hoër Meisieskool Oranje se hokkie. Nou, vyftien jaar later, sit sy dogter, me. Amoré van Wyk, die Van Wyk-nalatenskap…