D6 Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood atleet presteer
D6 Atletiek byeenkoms. Laerskool Westwood, Boksburg, spog met hul Top Atleet, Karla Smit. Karla het Donderdag, 27 Februarie, aan die D6 Atletiek byeenkoms deelgeneem. Sy het die 0.11 hoogspring rekord…









