Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe – HoĆ«rskool Framesby
Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe. Vyf netbalspanne van HoĆ«rskool Framesby is tydens die Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe as kampioene gekroon. Die kampioenskappe het 7 en 8 Junie plaasgevind. Uitslae: Framesby o.14 Framesby o.15…









