)
TBM-Krieketspanne – Truida Kestell Skool Skitter

TBM-Krieketspanne. 🏏 Truida Kestell Skool se jong krieketsterre blink uit! Twaalf talentvolle seuns van Truida Kestell Skool het hul plekke verower in die onderskeie TBM-krieketspanne — ‘n merkwaardige prestasie wat…

SA XCO Championships – Truida Kestel Laerskool presteer

SA XCO Championships. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Thaba Trails in Johannesburg deelgeneem op 15 en 16 April. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/…