Muurbal – Midstream College spog met SA Kampioen
Muurbal. Elzandri Janse van Rensburg van Midstream College in Gauteng is as die o.17-Growthpoint SA kampioen aangewys. Elzandri het uitstekende muurbal op die glasbaan by die V&A Waterfront gespeel, en…









