NWU wintersport byeenkoms – Hoërskool Nelspruit teen Eldoraigne
NWU wintersport byeenkoms. Hoërskool Nelspruit het die afgelope naweek teen Hoërskool Eldoraigne tuis gespeel in die NWU wintersport byeenkoms. ‘n Groot skare toeskouers het Vrydagaand die hokkiespanne kom ondersteun toe…








