NWU Gholfdag – HoĆ«rskool Marais Viljoen
NWU Gholfdag. HoĆ«rskool Marais Viljoen, Alberton, het ‘n gholfglorie behaal. Die skool se Junior- en Senior-gholfspanne het by die NWU Gholfdag aan die finaal by die pragtige Pecanwood-gholfbaan deelgeneem ā…









