HSKOOL PUNT UITSLAE : NORMAN HAUZER ATLETIEKBYEENKOMS IN BELLVILLE
Ons atlete het verlede Vrydag in Bellville aan die Norman Hauzer byeenkoms deelgeneem en puik prestasies opgelewer. Elné Conradie het ‘n rekord in 800m aangeteken. Naam Van Geslag Oud Item…








