Noordwes Junior Tennisproewe – Bergsig Akademie presteer
Noordwes Junior Tennisproewe. Drie 1ste span tennisspelers van Noordwes Akademie het aan die NWJT (Noordwes Junior Tennisproewe) deelgeneem. Al drie hierdie spelers, Gideon du Plessis, Kgolagano Kgatsge en JP van…








