Noordvaal hokkie-toernooi – Bergsig Akademie
Noordvaal hokkie-toernooi. Bergsig Akademie, Rustenburg, spog in 2024 met nie minder nie as vier spanne wat deurgedring het na die Noordvaal hokkie-toernooi. Verder maak hulle geskiedenis met die 0.16 dogterspan…









