)
Netbal Vrystaatkampioen – Sekondêre Meisieskool Oranje

Netbal Vrystaatkampioene. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.19A- en o.15A-netbalspan is gister, 25 Mei, as Netbal Vrystaatkampioene gekroon en sodoende vir die SA’s gekwalifiseer. Die o.14’s, o.16’s en o.17’s speel eers…