Nautilus Wiskunde – Hoërskool Jim Fouché presteer
Nautilus Wiskunde. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Lineé Lubbe en Natasha de Waal, het aan die tweede Nautilus Wiskunde kamp van die jaar deelgeneem. Die kamp is aangebied vir…
Nautilus Wiskunde – Laerskool Truida Kestell presteer
Nautilus Wiskunde. Twee van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Wilmari van der Merwe en Christopher Zhao, was onderskeidelik die Graad 6 en 7 se Graadwenners by die Nautilus Wiskunde Olimpiade…








