)
Nasionale Wetenskappe-olimpiade – Potch Gimnasium skitter

Nasionale Wetenskappe-olimpiade. Potchefstroom Gimnasium vier uitnemendheid. Baie geluk aan Armand Kotze en Hannes van Romburgh wat landswyd vyfde geëindig het in die nasionale Wetenskappe-olimpiade. Die Gimmies is uiters trots op…