Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms – Primêre skool Naudeville
Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms. Mnr. William Goslett van Primêre skool Naudeville in Welkom is as die Vrystaat worpe-afrigter verkies. Juffrou Nahlita van Rooyen, ook van Primêre skool Naudeville in Welkom is verkies…
Onderwysers presteer – Primêre Skool Naudeville
Onderwysers presteer. Drie onderwysers van Primêre Skool Naudeville in Welkom het, na verdere studie, sukses behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf










