Moedertaaldag – Primêre Skool Naudeville
Moedertaaldag – Primêre Skool Naudeville se leerders het vandag met groot entoesiasme Moedertaaldag gevier. Elke klas het unieke Afrikaanse woorde skool toe gebring. Dit was woorde wat kleur en karakter…
)