)
Hoërskool Punt – Kurt Briesies is aangewys as Mnr Arthur Johnson Sportweek.

Tydens die jaarlikse Arthur Johnson Sportweek wat die afgelope vakansie deur Hoërskool Punt in Mosselbaai aangebied is, is Kurt Briesies van Hoërskool Punt aangewys as Mnr. Arthur Johnson Sportweek.  Kurt is…