)
Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie

Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie se tennisspelers het die laaste week van Mei 2025 aan twee vriendskaplike tenniswedstryddae deelgeneem. Hulle het op 28 Mei gespeel teen Standford Lake College…