ATKV-Redenaarskompetisie – Migel Uys dring deur na semi-finaal
ATKV-Redenaarskompetisie. Migel Uys, hoofseun van Hoërskool Bellville, dring deur na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie. Hy het in April aan die kompetisie se eerste uitdunronde vir Wes-Kaap hoërskole deelgeneem…








