Midmar Myl 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Midmar Myl 2025. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool leerders en lede van Bethseals het aan Midmar Myl 2025 op 8 en 9 Februarie deelgeneem. Die leerders het baie goeie tye behaal. Lees…
Midmar Myl 2025 – Grey Kollege presteer
Midmar Myl 2025. Jedrick Geleta, Graad 11 leerder van Grey Kollege, het algeheel 10de geĆ«indig by die aQuellĆ© Midmar Myl. Dit beteken hy was die tiende vinnigste swemmer vir 2025.…










