)
Noord Vrystaat Hokkie – Miché Penton in span

Noord Vrystaat Hokkie. Welkom Volkskool is baie trots op een van hul leerders, Miché Penton, wat gekies is vir die o.12 Noord Vrystaat hokkiespan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkomvolkskool.co.za Foto verskaf