Dink of Sink debatskompetisie – Hoërskool Nelspruit by finaal
Dink of Sink debatskompetisie. NHS Debatspanne skitter by Dink of Sink-finaal. Hoërskool Nelspruit se debatspanne het die afgelope naweek hul slag gewys tydens die finaal van die onvoorbereide Dink of…









