Lions Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark
Lions Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark se Lions Cheerleaders het onlangs weer bewys dat hulle ware kampioene is! Met styl, energie en ongelooflike spanwerk het hulle die kompetisie oorheers en die…
Cheerleading – Hoërskool Fichardtpark presteer
Cheerleading. Agt “chearleders” van Hoërskool Fichardtpark, Zenaydia Rossouw, Chantelize Allen, Welri Britz, Rikus Lessing, Samantha Greyling, Kelsé Taljaard, Steven du Preez en Miané Greyling het hul Vrystaat-kleure vir Cheerleading ontvang.…










