)
SA Junior Swemkampioenskappe – Mila Fourie neem deel

SA Junior Swemkampioenskappe. Mila Fourie, leerder van Laerskool Meiringspark in Klerksdorp, het geleer dat harde werk beloon word. Sy gaan die week van 21 tot 25 Maart aan die SA…

Inter Provinsiale Gala – Laerskool Meiringspark leerder presteer

Inter Provinsiale Gala. Mila Fourie, leerder van Laerskool Meiringspark in Klerksdorp,het 28 Januarie deelgeneem aan die 4+1 Inter Provinsiale gala in Potchefstroom. Mila het Noord-Wes verteenwoordig en behaal twee brons…