)
2025 UCI Padfiets Wêreldkampioenskap – Hoërskool Nelpruit juig

2025 UCI Padfiets Wêreldkampioenskap. Megan gaan vir SA fietsry! Hoërskool Nelspruit se harte klop vol trots! Baie geluk aan Megan Botha, ‘n uitstaande leerder van Hoërskool Nelspruit. Megan is gekies…

Gery Dat Stof Spat – Hoërskool Nelspruit

Gery Dat Stof Spat – Het jy Saterdag, 23 Augustus in Ermelo ’n stofwolk gesien met ’n klomp vasberade tieners daarbinne? Dit was nie nodig om bekommerd te wees nie.…