)
Mnr Mej Framesby Kompetisie – Hoërskool Framesby

Mnr Mej Framesby Kompetisie – Styl, persoonlikheid en talent het geseëvier tydens die Mnr Mej Framesby-kompetisie. Die aand was gevul met glimlagte, selfvertroue en ’n atmosfeer van trots. Baie geluk…

S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe – Hoërskool Framesby

S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Framesby, Danél Pieterse (Graad 10), Mé-Jean du Preez (Graad 10), Tiaan Benade (Graad 9) en Kian Janse van Vuuren het aan die S.A.…