Newton leerders bederf met McDonalds!
Na ʼn lang week van harde werk word Newton Primêre Skool se leerders bederf met ʼn bietjie McDonald’s. Soos hul ‘’ sê waar is dit lekker ?… hier’s dit lekker…
Uppies Mini Krieketfees ‘n groot sukses!!
Hoërskool Upington het hierdie jaar hulle 2de Uppies Mini Krieketfees vir









