)
Skole krieket – Laer Volkskool Graaff-Reinet skitter

Skole krieket. Laer Volkskool, Graaff-Reinet se o.11 krieketspan het Donderdag, 29 Februarie, ‘n opwindende krieketwedstryd gespeel. Hierdie spannetjie het met ‘n massiewe 116 lopies as oorwinnaars oor die Vuurvliegies krieketspan…