Lejweleputswa Krieket – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa Krieket – Primêre Skool Naudeville het ’n aantal toegewyde personeellede wat onlangs benoem is tot sleutelleierskap. Hulle is verkies tot afrigtingsrolle by die Lejweleputswa Krieketvereniging. Hierdie toekennings is ’n…









