)
Liggies val vas in Virseker Beker Semifinaal

Die Comuter Connection o/15A rugbyspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 11 Augustus dit uitgespook in die Virseker Beker semifinaal teen Hoër Volkskool Heidelberg.