)
Vrystaat skole atletiek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Vrystaat skole atletiek. Die Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie het die atlete wat goud verower het by Skole SA’s genooi na ‘n erkenningsfunksie. Die volgende leerders het elkeen ‘n trofee ontvang…

SA Skole Atletiek – Laerskool Truida Kestell atlete uitstaande

SA Skole Atletiek. Laerskool Truida Kestell is super trots op hul atlete met hul uitnemende prestasies by die SA Skole Atletiek byeenkoms, 20 en 21 Maart 2023. SA Schools Athletics. Truida…