)
Lejweleputswa distrik jaarlikse prysuitdeling – Hoërskool Goudveld

Lejweleputswa distrik jaarlikse prysuitdeling. Die Lejweleputswa distrik jaarlikse prysuitdeling het op 28 Februarie plaasgevind. Heelwat van Hoërskool Goudveld se matriekonderwysers het tydens die spoggeleentheid toekennings ontvang vir hul puik vakprestasies…