)
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap. Nege dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem.…