Zack Blaauw van Laerskool Outeniqua
Zack Blaauw van Laerskool Outeniqua het tydens die Leierskapskamp van die prefekte geen probleem gehad om die hindernisbaan baas te raak nie
Saray-Joy Moses van Laerskool Outeniqua
Tydens die Leierskapskamp wat die prefekte van Laerskool Outeniqua, George, by De Hoek gehad het, het Saray-Joy Moses haar “modderbad” terdeë geniet.








