Landbouklas Blesbokjag Bewerkingsprosesse – HoĆ«rskool Ermelo
Landbouklas Blesbokjag en Bewerkingsprosesse. Die HoĆ«rskool Ermelo se Landbouwetenskapklas het ‘n praktiese uitstappie onderneem na Mnr. Deon Muller se plaas waar hulle die kuns van blesbokjag en vleisverwerking eerstehands beleef…









