Akademiese prysuitdeling – Potchefstroom Gimnasium
Akademiese prysuitdeling. Gimmies het nog ’n spoggerige akademiese prysuitdeling agter die rug. Dit was vir Potchefstroom Gimnasium ’n groot voorreg om oud-Gimmie hoofmeisie, Mariëtta Kruger, as gasspreker te verwelkom. Om…









