)
Laerskool Muldersdrif bied suksesvolle Revue aan

Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp in Gauteng, het op 7 September ‘n baie suksesvolle Revue aangebied. Dit is duidelik dat die akteurs dit baie geniet het.