)
Laerskool Concordia verwelkom nuwe skoolhoof

Dit is met groot dankbaarheid en trots dat Laerskool Concordia vandag kan aankondig dat hul nuwe Skoolhoof met ingang van 2 September by hulle sal aansluit.   Baie welkom aan…

Laerskool Concordia Leerder na Radikale Redenaars Landsfinaal

JC Burger van laerskool Concordia in Boksburg, het deurgedring na die Radikale Redenaars Landsfinaal in beide Afrikaans en Engels. Die finaal vind plaas op 12 Oktober te Laerskool Constantiapark.  …