)
VKB Rugby Uitnodigingspan – Truida Kestell speler na NamibiĆ«

VKB Rugby Uitnodigingspan. šŸŽ‰ Uitsonderlike prestasie deur Truidjie-ster! Truidjies wil ā€˜n hartlike gelukwensing uitstuur aan Ruwan Wille, ā€˜n talentvolle leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Ruwan het uitgestaan tydens…

Laerskole rugby – Grey Kollege PrimĆŖr teen Kruinsig

Laerskole rugby. Ses van Grey Kollege PrimĆŖr se rugbyspanne het Laerskool Kruinsig se spanne aangedurf. Die Grey-manne het uitstekende rugby gespeel en al die spanne het hul wedstryde gewen. Die…