)
Cradock uitnodigingsatletiek – Laer Volkskool Graaff- Reinet

Cradock uitnodigingsatletiek. Negentien van Laer Volkskool Graaff- Reinet se Grondslagfase-atlete het Donderdag, 8 Februarie, aan die Cradock uitnodigingsatletiek byeenkoms deelgeneem. Die volgende leerders het die top 3 van die finale…