Laerskool Outeniqua nog Kuns nuus
Tayla Schroeter, ‘n graad 6 leerder van Laerskool Outeniqua was aangewys as wenner in die Kids Creation Studio se Kunskompetisie vir ouderdom 12-15 jaar.
Laerskool Outeniqua Kuns nuus
Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die Kids Creation Studio Kunskompetisie. Hulle het in die ouderdomsgroep 9-11 jaar deelgenem. v.l.n.r. Emmie Wannenburg (3de), Lizanne Pretorius ((2de) en…








