Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms – HoĆ«rskool Goudveld
Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, is as die Streekwenners 2025 van die Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms aangewys. Gouties het nie minder nie as 88 medaljes – 36 goud, 27 silwer…









