)
Karategradering – Truida Kestell se trotse karatekas

Karategradering. 🌟 Karate-sukses by Tuida Kestell, Bethlehem. ’n Groep van vyf jong karatekas van Tuida Kestell, het op 2 Desember hul vaardighede en deursettingsvermoë getoon tydens die jaarlikse karategradering. Met…