Akademiese en dienslewering prysuitdeling – Hoërskool Nelspruit
Akademiese en dienslewering prysuitdeling. Op Donderdag, 19 Oktober, het Hoërskool Nelspruit ‘n baie spesiale akademiese en dienslewering prysuitdeling aangebied. Toekennings soos getroue skoolbesoek, vordering op akademiese vlak, hoogste gemiddelde persentasie…








