Junior Tennis Nationals – Grey Kollege leerders presteer
Junior Tennis Nationals. Twee van Grey Kollege se tennisspelers, Cornel Liebenberg en Lian du Toit is as die o/18 dubbelskampioene gekroon by die Junior Tennis Nationals! Cornel dring ook deur…








