Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is baie trots op Joshua Melaat wat die naweek aan die Suid- Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe, in Germiston, deelneem. Joshua gaan meeding in…









