)
Suid-Vrystaat Hokkiespanne – JF hokkiespelers in spanne

Suid-Vrystaat Hokkiespanne. Veertien hokkiespelers van Hoërskool JIm Fouché in Bloemfontein is vir verskeie Suid-Vrystaat hokkiespanne gekies. Dogters: Seuns: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Vrystaat Vroue Hokkiespan – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Vroue Hokkiespan. Joné Wiegand, Graad 11 leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ‘ uitstekende hokkiespeler. Afgesien van haar ouderdom, is Joné vir die Vrystaat Vroue Hokkiespan gekies.…

Vrystaat Hokkie – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Hokkie. Twee hokkiespelers van Hoërskool Jim Fouché, Joné Wiegand en Handré Ferreira, is vir die o.21 Vrystaatspanne gekies. Hulle neem vanaf 28 April tot 4 Mei in Kaapstad deel.…