Ironman 70.3 – HoĆ«rskool Punt Matriekleerders wys hul staal
Ironman 70.3. Drie Punt-matriekleerders skryf geskiedenis by Ironman 70.3! Met ongelooflike deursettingsvermoĆ« en ān gees van ware kampioene het drie matriekleerders van HoĆ«rskool Punt die uitdagende Ironman 70.3 suksesvol voltooi…









