)
Johannes van Niekerk mees toegewyde speler

Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Johannes van Niekerk die trofee ontvang vir die mees toegewyde speler van die jaar. Die Tommies is trots op jou, Johannes!