JKS Karate SA Kampioenskappe – BVHS trots op Monique
Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier met trots die ongelooflike prestasies van Monique Schmidt, ’n Graad 8-leerder wat haar krag, toewyding en deursettingsvermoë by die JKS Karate Suid-Afrika Kampioenskappe in Pretoria bewys…









